Frequently Asked Questions

WIFI / Internet

Indien jou toestel/e nie gekoppel is met WIFI nie, kan jy die volgende probeer. Indien dit nie werk nie, laai asb  'n "ticket" op die helpdesk.


1. Maak seker jou WIFI is aan op die toestel.

2. Maak seker jy is op die regte WIFI gekoppel soos per die beskikbare WIFI lys hier onder.

3. "Disconnect" van die WIFI, wag 5 sekondes en koppel weer aan die WIFI.

4. Restart jou laptop.

5. Indien die vorige stappe nie werk nie, log 'n ticket op die helpdesk en spesifiseer watter toestel jy wil koppel en wat die MAC address is van daardie toestel. (Stappe is in die FAQ afdeling van die helpdesk).


Beskikbare WIFI netwerke:

ONDERWYSERS - Slegs onderwysers se selfone konnekteer aan hierdie WIFI

TLC - Onderwysers se TV's, Laptops en Chromebooks

CHROMEBOOKS - Hierdie netwerk is SLEGS vir die Chromebook klasse se toestelle (Lees en Robotika Chromebooks)

GUEST_WIFI - ALLE tydelike studente en besoekers koppel hieraan. WIFI tickets word SLEGS deur IT uitgereik gebaseer op die tydperk wat die persoon die WIFI toegang benodig.


Hardware

Software

Still no luck? we can help!

Submit a ticket and we’ll get back to you as soon as possible.